logo

Koekie (The Original)

logo
الكلمات
Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie

Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie

Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Die ouens raak mal as hulle Koekie sien

Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai

Nou elke keer dan maak sy so 'n Kaapse draai

Oo meisie skut los daai lyfie

Koekie oh ho ho oh Koekie

Koekie oh ho ho oh Koekie

Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie

Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie

Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Die meisies raak jaloers as hulle Koekie sien

Rooie lippies haartjies uit getoffie

Haar mamma het haar geleer sy moet nooit skaam wees nie

Want sy het dit van kop tot tone

Koekie oh ho ho oh meisie jy het dit