huatong
huatong
avatar

HIEKOMKAK

Gazellehuatong
mosswinehuatong
الكلمات
التسجيلات
(Hier kom kak)

(Hier kom kak)

Welcome back dis die wonder span moeilikheid is hier los jou mode lam

Parow en Gazelle laat die donder slaan en gee jou rillings deur jou lyf soos 'n monster man

Want dis hier waar die katte saam die honde hang

As ons weer soos 'n skok deur jou golwe gaan

So kom dans saam met ons aan die donker kant, los jou oë pot blou soos 'n honde trant

Toe jy opstaan vanoggend was jy lekker pressed

Maar nou's ons terug op die jol en jou panties wet

Want elke ding wat ons drop is o so fresh, sit die song op jou story met 'n hashtag blessed

Die tyd het gekom dis die groot trek, dis elke lyrics soos sout deur jou wonderwerk

So gaan slaap met 'n skaap laat die wol bewerk

Parow en Gazelle is terug bra dis 'n wonderwerk

Hier kom kak

Hier kom kak

Hier kom kak

Hier kom kak

Almal staan en wonder wat as die kak die fan slat

Onkant gevang broek op die knieë deur die weer wat gebeur

Kan ons nie net wys wees, daar is dalk 'n way

Vat jou goed en trek Ferreira, hy ken die groot pad

Lekker tye om die son dit is ons wat jou laat prons

Dis 'n plesier want dit is joune, laat loop dat die fonke spat

Lekker tye om die maan, gee vir ons 'n tydjie saam

'n Sharman sê luister pel, speeltyd met 'n rou gedel

Het jy van my vergeet

Solank jy my vergewe

Kan ons net weer lekker dans

Kom gee my nog 'n kans

Het jy van my vergeet

Solank jy my vergewe

Kan ons net weer lekker dans

Kom gee my nog 'n kans

Hier kom kak

Hier kom kak

Hier kom kak

Hier kom kak

المزيد من Gazelle

عرض الجميعlogo