menu-iconlogo
logo

Die Pad

logo
লিরিক্স
Hier

Hier is ons nou

Waar

Waar kan ons gaan

Ek

Is lief vir jou

Jy

Is lief vir my

Daar's 'n pad om te kies in die lewe

En die een wat ek kies is saam met jou

Moenie twyfel volg jou hart, pluk die blomme langs die pad, loop saam met my

Loop saam met my

Hier

Hier is my ring

Dra

Dit nou aan jou

Om

Om te wys

Jy

Behoort aan my

Anders-এর Die Pad - লিরিক্স এবং কভার