menu-iconlogo
logo

Ek's Lief Vir Jou

logo
লিরিক্স
Hou vas aan my vanaand, ek bewe ewe veel

Ons weet wat gaan gebeur, onmoontlik om te keer, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou

Waar het als begin, ek kan net spekkuleer

Die boek was ook eens leeg en nou is daar te veel, jy's lief vir my

Jy's lief vir my

Oe, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou

Vergeet van al ons foute, jy's veilig hier by my

Gebroke maar vervul, so veg ons saam die stryd, jy's lief vir my

Jy's lief vir my

Mmm en soms gaan ons twyfel, opinies gaan verskil

Maar wanner jy die fight verloor, verloor ek saam met jou, ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou

Bloed en sweet, stof en trane alles saam vir my onthalwe, kies

Ek kies jou

O, dag en nag en son en blare melodeë en houtkitare, ek sing

Ek sing vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou, o

Oe, ek's lief vir jou

Ek's lief vir jou

Oe, ek's lief vir jou

Anders-এর Ek's Lief Vir Jou - লিরিক্স এবং কভার