Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n gun

Reality is is broke 'n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons 'n eh vandag gaan ons 'n eh
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh

Vandag gaan ons 'n
Ek staan op in die oggend sukkelings to wake up
Ek check my foon ek kry 'n message it's van nog 'n pay cut
My overtime is overdue ons skuld bly vir my bel
Ek's in die shower maak dit klaar kry 'n call van my pel
Hy sê die petrol prys is moer toe en gaan op met 'n rand
Ek kry my fiets toe in die garage en begin net te trap
Nou's ek 'n hele paar minute verder van die werk af
My phone lui weer, dis hy weer (Jy's laat vir die span)
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n gun
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons 'n eh vandag gaan ons 'n eh
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh
Vandag gaan ons 'n
Nou sit ek jobless en topless met 'n bier in my hand
Ek check ek kannie meer so sit nie ek moet kom met 'n plan
Ek kry my spaar bussie uit en skud hom op laat hy kak
Al wat daar uit geval het was nie eers genoeg vir 'n melk
Wat my phone weer vibrate en ek die nommer so kyk
Sien ek dis net bang girle seker weer opsoek na my
Ek's van die dae wat ons brood koop met change in ons sak
Nou betaal ons almal krag en hulle sit dit steeds af