Ek wil nie kwaad gaan slaap nie
Het ek jou gebreek
Het ek jou geskeur
Het ek jou vermink met woorde
Wat jy nie kan vergeet.
Het ek weer ontplof
Jou nie reg gelees
Hoe kan ek dan sê ek’s jammer
Voor die donker wat ek vrees.
En ek wil nie kwaad gaan slaap
nie, wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor. Want ek kan nie
eers onthou nie waaroor het ons gestry.
Ek wil baklei maar net vir jou.
Ek wil baklei maar net vir jou.
Niemand is verkeer, Niemand
ook is oor reg en hy voel die
minste na ‘n hou nie trug geveg.
Niemand geen net in, niemand gee net
op ter will van ‘n kort oorwinning.
Maar is tyd dat ons moet stop.
En ek wil nie kwaad gaan slaap
nie, wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor. Want ek kan nie
eers onthou nie waaroor het ons gestry.
Ek wil baklei maar net vir jou.
Ek wil baklei maar net vir jou.
Ek wil baklei maar net vir jou. 3
En ek wil nie kwaad gaan slaap
nie, wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor. Want ek kan nie
eers onthou nie waaroor het ons gestry.
Ek wil baklei maar net vir jou. Ek
wil baklei maar net vir
En ek wil nie kwaad gaan slaap
nie, wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor. Want ek kan nie
eers onthou nie waaroor het ons gestry.
Ek wil baklei maar net vir jou. Ek
wil baklei maar net vir jou.