menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Hardekole

Ricus Nelhuatong
Mags1962huatong
Lyrics
Recordings
Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag

Dis die manne se stories, oor die dag se jag

Dis die knette van die hout, wat die flamme lek

Dis my hart se plek

Vergeet van gister, môre is nog 'n dag

Saam sal ons huil en saam sal ons lag

Bring die bokskitaar want 'n man moet sing

Ja 'n man moet sing

Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel

Al die bloed broers bymekaar

Waar die vlamme vriendskap seël

Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees

Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Manne dis 'n voorreg

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Onder die bosveld maan

Brand die hardekole saam

Dis die groen Mopane, dis die ou leiklip

Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit

Luister almal saam, na die vuur wat praat

Na die vuur wat praat

Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel

Al die bloed broers bymekaar

Waar die vlamme vriendskap seël

Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees

Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Manne dis 'n voorreg

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Onder die bosveld maan

Brand die hardekole saam

Manne dis 'n voorreg

Om 'n hardekool te deel

Al die bloedbroers bymekaar

Waar die vlamme vriendskap seël

Manne dis 'n voorreg

Om hier vanaand te wees

Onder die bosveld maan

Praat die hardekole saam

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Manne dis 'n voorreg

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Manne dis 'n voorreg

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Manne dis 'n voorreg

Nah nah nah nah

Nah nah nah nah

Hardekole brand

Onder die bosveld maan

Brand die hardekole saam

Onder die bosveld maan

Daar praat die hardekole saam

More From Ricus Nel

See alllogo