menu-iconlogo
logo

Tussen Die Lyne

logo
Lyrics
Jy dink nog altyd die hart sal leer

Tot op die oomblik wat jou hart breek

Maar die Here weet ek soek haar en sy vir my

Dit was 'n skoot in die donker, 'n swing en 'n mis

Of net 'n refleksie van wie ons is

Nou soek ons iets anders of soek ons net mis?

Kom bekeer my weer met jou asem diep in my atmosfeer

En ons leef tussen die lyne

Vir nou is jy myne. Môre's jy weg

So volg ek die soet reuk en sien vir myself

Dinge raak moeilik hoe dieper jy delf

Ons val deur die vuurdoop. Dis laat na elf

Ek weet nie veel nie, maar ek weet dat ek soek

My liefde die druk my diep in 'n hoek

Ek lees net die woorde. God skryf die boek

Kom bekeer my weer met jou asem diep in my atmosfeer

En ons leef tussen die lyne

Vir nou is jy myne. Môre's jy weg

En ons leef tussen die lyne

Vir nou is jy myne. Môre's jy weg

Kom bekeer my weer met jou asem diep in my atmosfeer

En ons leef tussen die lyne

Vir nou is jy myne. Môre's jy weg

Tussen Die Lyne by Volk - Lyrics & Covers