Accueil
Recueil de Chansons
Télécharger des Morceaux
Recharger
TÉLÉCH. L'APPLI
Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
Juanita du Plessis
rick80210
Chanter dans l’Appli
Paroles
Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om deur Jesus
Na die vaderhart te gaan
Hoe verloor ons tog ons vrede?
En hoe dikwels kry ons seer?
Net omdat ons nie probleme
Elke dag vir Jesus gee