Ek was diep in my feels head over heels
Jy't my verniel gebreek tot my siel en ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
Dit was net maanskyn en rose shit ons was 'n team
Jy was alles in my oë jy was all about the scene
Al was jy lelik van binne het ek gesukkel om te sien
Ek was net goed vir jou en jy weet dit is my genes
Ek wil vir jou alles gee nie gekyk wat ek doen nie
Jou gebou tot waar jy is maar niks was genoeg nie
Ek weet niemands perfeck en niks is by die boek nie
Maar hoe fok jy met my as ek nie is wat jy soek nie
Gedink jy was 'n blessing want shit ek was alleen
Jy was daar toe ek suffer, geglo jy is die een
Ons was goed vir mekaar terug gehelp op die been
Maar die eerste fokken kaans los jy my in die reën
Ek hoop jy kry wat jy verdien en ek eet jou gewete
Nou sit jy met niks en jy was die rede
Ek sal jou altyd onthou en jou nooit kan vergewe
Maar ek is veilig nou en ek gaan fokken beter
Ek was diep in my feels head over heels
Jy't my verniel gebreek tot my siel en ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
Ja ek mis random phone calls en memes wat my maak lag
Ek mis 'n broodjie met jou deel terwyl ons sukkel deur die nag
Ek mis te min melk in jou koffie gooi (Jy was altyd vol kak)
Ek mis die boeties saam jou prank dat ons lekke kan lag
Ek mis jou visits by my huis en jy wat dak op die bank
My kid weet nog wie jy is maar ek kan sien hy verlang
Hy vra my waars jy
En al is jy in die stad sê ek uncle Biggy's busy boy elke damn dag
Ek mis mense se name op mix en bands maak daarvan
Ek mis jou worry oor random shit (Bra ek dink da breek my kar)
Ek mis musiek met jou discuss soos hoe ons dit eendag gaan slat
Ek mis die bees en mission voor almal nog pics met ons wou vat
Ek mis meer as 'n random boetie, boetie ek mis my bra
Vat die labels, vat die hits, vat die geld, vat als
Gee my 66 night shift waar ons net kan gesels
Jy's meer as my boetie, brother jy is dan deel van my vel jammer
Ek’s diep in my feels head over heels
Jy't my verniel gebreek tot my siel en ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
Diep in my feels head over heels
Jy't my verniel gebreek tot my siel en ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
Hy het my nou weer diep in my feels hou dit net real
Lyk vir my dat ons mekaar verloor in die spieël maar ek grand jou vir wie jy is
Ek grand jou vir wie jy is