menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

As Jy Sing

Jayhuatong
rdunlap77huatong
Lirik
Rekaman
se dit se dit weer se dit nog n keer ek het so na jou verlang.

ek het als probeer om my hart te keer maar ek's uit gevang.

ek is smoor verlief jy't my weg gedief nie gedink dat jy bestaan.

het jy gesien dis weer volmaan.

en as jy sing sing sing sing sing maak die lewe vir my sin sin sin sin sin, my baby as jy sing sing sing sing sing maak die lewe weer sin oe hoe.

my baby as jy sing.

jy't my op gespoor in die middel van wat ek dink is net n droom.

jy't my dolverlief en my defenitief tot my ore toe.

in jou woord in in jou diepste in daar waar niemand ons kon kry.

dis n moet net ek en jy.

en as jy sing sing sing sing sing maak die lewe vir my sin sin sin sin sin.

my baby as jy sing sing sing sing sing maak die lewe weer sin oe hoe.

my baby as jy sing, ontsnap ek weer, baby as jy sing, kan niks my keer, baby as jy sing, het ek geen verbeer, my baby as jy sing soek ek niks meer.

sing sing sing sing sing.

sing sing sing sing sing.

my baby as jy sing sing sing sing sing, maak die lewe weer sin oe hoe.

en as jy sing sing sing sing sing maak die lewe vir my sin sin sin sin sin.

my baby as jy sing sing sing sing sing.

maak die lewe weer sin oe hoe.

my baby as jy sing.

my baby as jy sing.

Selengkapnya dari Jay

Lihat semualogo