menu-iconlogo
logo

Kaapse Draai

logo
avatar
Nadinelogo
Ghostbuster🌼♾logo
Nyanyi di Aplikasi
Lirik
Daar's geen wyer draai as die kaapse draai

Dis die lang pad om en dis swaar gelaai

Dit help 'n hart wat skielik wil vergeet

Daar's geen wyer draai as die kaapse draai

Dis die sterk wind van die witbos kraai

Dat tafelberg jou my van my laat vergeet

Aai aai die witbos kraai hiervandaan na mosselbaai maar

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of loer jy oor my skouer

Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of dwaal jy weg oor paaie

Maak jou hart weer draaie in die kaap

Daar's geen wyer draai as die kaapse draai

Dis die groot suid-oos wat jou hart weg waai

As liefde hang aan die kabelkar se spoor

Daars geen wyer draai as die kaapse draai

Dis die beste plek om my af te laai

As jy my uit jou arms wil verloor

Aai aai die witbos kraai hiervandaan na mosselbaai maar

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of loer jy oor my skouer

Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of dwaal jy weg oor paaie

Maak jou hart weer draaie in die kaap

Aai aai die witbos kraai hiervandaan na mosselbaai

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of loer jy oor my skouer

Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of dwaal jy weg oor paaie

Maak jou hart weer draaie in die kaap

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of loer jy oor my skouer

Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is

Maak jy jou oe toe as ons soen

Of dwaal jy weg oor paaie

Maak jou hart weer draaie in die kaap

Kaapse Draai oleh Nadine - Lirik & Cover