menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Demi Lee Moorehuatong
prigen1941huatong
Testi
Registrazioni
Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang weggesteek in sy woorde en sy kyk

Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees dat die duiwel net soos 'n engel lyk

En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou

Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou

Sê my wie se hart breek jy vanaand

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand

Het die stories gehoor van die harte wat verloor, is jou naam altyd eerste op die lys

En die een na die ander bly glo jy gaan verander weet nie joune is gemaak van ys

En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo

Jy het haar in jou kloue, nog 'n bitter einde lê nou voor

Sê my wie se hart breek jy vanaand

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand

Vanaand

Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand

Wie se hart breek jy vanaand

(Sê my wie se hart breek jy vanaand) Sê my wie se hart breek jy vanaand

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand

Altro da Demi Lee Moore

Guarda Tuttologo
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand di Demi Lee Moore - Testi e Cover