menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Lief Maar Nie Verlief

Karlien van Jaarsveldhuatong
ofayyazhuatong
Testi
Registrazioni
Verlede somer, kan jy onthou?

Of het jy vergeet van ons twee?

Mosselbaai met sy liggies so fraai

Was die plek waar ek wou wees

Jy weet ek wonder, ek wens jy weet

Jy laat my verlang na die somer

En as jy lag is dit duidelik soos dag

Ek wil meer as net vriende wees

Want jy's lief vir my

Maar jy's nie verlief op my

Ek sal jou meer gelukkig maak as sy

Sê vir my, kom hou jou lyfie teen my

Ek sal jou meer gelukkig maak as

Meer gelukkig maak as sy

Verlede winter, dit was so koud

Maar dis warm as jy my vashou

Wie’s die girl wat verlang na jou

En jou laat hang aan alles wat sy se

Elke lente, ry jy verby

En ek wonder of jy my raaksien

Ek gaan jou kry en jou verlief maak op my

Want jy’s die een wat ek wil hê

Want jy's lief vir my

Maar jy's nie verlief op my

Ek sal jou meer gelukkig maak as sy

Sê vir my, kom hou jou lyfie teen my

Ek sal jou meer gelukkig maak as

Meer gelukkig maak as sy

(Lief vir my)

(Verlief op my)

Want jy's lief vir my

Maar jy's nie verlief op my

Ek sal jou meer gelukkig maak as sy

Sê vir my, kom hou jou lyfie teen my

Ek sal jou meer gelukkig maak as

Meer gelukkig maak as

Meer gelukkig maak as sy

Altro da Karlien van Jaarsveld

Guarda Tuttologo