menu-iconlogo
huatong
huatong
francois-van-coke-ons-het-gewen-cover-image

Ons Het Gewen

Francois van Cokehuatong
chiossi1huatong
歌詞
収録
Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh

Ek het betaal vir my sondes

Ek het al foute gemaak

Ek was paar keer om die blok

Soos die stoomtrein rol

Jaag die beker

Jaag die son

Hardloop die hele tyd

Op soek na moeilikheid

Ons lok die duiwel uit

Breek my bene vir die land

Kyk hoe alles brand

Soek die waarheid

Soek daai goud

Ongeslypte diamant

Ons het gewen

Ons is nog lewendig

Die pad was donker en stowwerig

Kyk na ons

Ons kom altyd terug

Staan soos 'n champ

Maar ek voel soos 'n kind

Hey!

Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh

Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh

Jy moet veg vir wat reg is

Vir wat die moeite werd is

Ek beweeg soos 'n tier

Oorgelaai en teen die muur

Teiken in my visier

Elke man vir homself

Alles pomp

Alles pyn

As die vrees en

Al die stemme

In my kop in verdwyn

En my longe brand

Sien die vyand in die spieël

Ongeslypte diamant

Ons het gewen

Ons is nog lewendig

Die pad was donker en stowwerig

Kyk na ons

Ons kom altyd terug

Staan soos 'n champ

Maar ek voel soos 'n kind

Hey!

Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh

Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh

Ons het gewen

Ons is nog lewendig

Die pad was donker en stowwerig

Kyk na ons

Ons kom altyd terug

Staan soos 'n champ

Maar ek voel soos 'n kind

Hey!

Wo oh oh oh oh oh oh

Ons het gewen

Ons is nog lewendig

Wo oh oh oh oh oh oh

Ons het gewen

Ons is nog lewendig

Wo oh oh oh oh oh oh wo oh oh oh oh oh oh

Francois van Cokeの他の作品

総て見るlogo