menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Daar's 'n Wind Wat Waai

Jacohuatong
rod-manhuatong
歌詞
レコーディング
Daar's 'n wind wat waai soos hy nou daar waai

Hy waai my jas teen 'n taaibos vas

Hy waai my hier en hy waai my daar

Hy waai my hare sommer deurmekaar

Stadig, stadig oor die klippertjies

Die reën val sulke wonderlike druppeltjies

Dis daar waar die son en die maan ondergaan

Bokka jy moet huis toe gaan

O bokka jy moet huis toe gaan

Jacoの他の作品

総て見るlogo
Daar's 'n Wind Wat Waai by Jaco - 歌詞&カバー