menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Wag Voor Jy Sê

Demi Lee Moorehuatong
rbgeighthuatong
가사
기록
As ek val, val ek te hard

Geen tou gebind en nette wat my keer nie

As ek gee, gee ek te veel

Dis als of niks nie net 'n deel van my nie

So wag voor jy sê jy't my lief

Maak 'seblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie

Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie

So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel moet dit nie sê nie

Moet dit nie sê nie

Ek vertrou, vertrou so vinnig

Nes 'n kind en dan begin ek bang raak

Want as ek breek dan breek ek heel

Ek vra so mooi niks sal te veel vir my wees

So wag voor jy sê jy't my lief

Maak 'seblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie

Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie

So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel moet dit nie sê nie

Moet dit nie sê nie

Hoekom sê ons dan totsiens as ek jou nooit weer wil sien nie?

Demi Lee Moore의 다른 작품

모두 보기logo
Wag Voor Jy Sê - Demi Lee Moore - 가사 & 커버