menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Sonder Jou

Karlien van Jaarsveldhuatong
mwagoner2003huatong
가사
기록
As jy kon hoor wat my pla

Sal jy verstaan as ek jou wou vra

Want ons tyd het verby gegaan en

Sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gese ek gaan val

En jy’t geglo dat ek sal

Maar ek staan sterker

Sterker as ooit

Sonder jou

Is ek minder alleen

Sonder jou

Staan ek meer in die reën

Sonder jou

Is daar niks wat my keer

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Sonder jou

Bly `n glimlag my by

Sonder jou

Wie gaan my nou onderkry

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Jy’t altyd te maklik gepraat

So of jou woorde jou sterker kan maak, maar

Ek sien reg deur jou, en dis nou te laat

Want sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gesê ek gaan val

En jy’t geglo dat ek sal

Maar ek staan sterker

Sterker as ooit

Sonder jou

Is ek minder alleen

Sonder jou

Staan ek meer in die reën

Sonder jou

Is daar niks wat my keer

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Sonder jou

Bly `n glimlag my by

Sonder jou

Wie gaan my nou onderkry

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Nou staan jy arms gevou

Soos ek wegloop van jou

Ek sal jou nog vir lank onthou

Sonder jou

Is ek minder alleen

Sonder jou

Staan ek meer in die reën

Sonder jou

Is daar niks wat my keer

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Sonder jou

Bly `n glimlag my by

Sonder jou

Wie gaan my nou onderkry

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

(Sonder jou)

Karlien van Jaarsveld의 다른 작품

모두 보기logo
Sonder Jou - Karlien van Jaarsveld - 가사 & 커버