Braai in die reen
Ek sal nie met charcoal braai nie
Sal nie `n weber try nie
Gas word nie apply nie
My hartklop en word skoon stout
Vir kameeldoring Namib hout
Voel jy die hitte van die kole
My tjoppies is verbode
`n PK teen die ore as jy aan my vleisie vat.
Dan gaan die sous dalk spat
Ek wil net braai, braai in die reen
Ek wil braai tot ek omval
Al braai ek alleen
Wat van `n skilpaadjie
Dis wors dan nie slaai nie
Ek wil braai in die reen
Ek staan vas met my se braai tang
Braai skills wat jou oog vang
Boerewors wat laag hang
Vleisbraai is my moedertaal
En ek braai sommer kaal
Ek braai sommer met my oe toe
Half rou, gaar of moer toe
Net soos jy dit soek bru
Karlien jy sal nooit ooit kan kla
Want ek braai als net na
Ek wil net braai, braai in die reen
Ek wil braai tot ek omval
Al braai ek alleen
Wat van `n skilpaadjie
Dis wors dan nie slaai nie
Ek wil braai in die reen
Ek wil net braai, braai in die reen
Ek wil braai tot ek omval
Al braai ek alleen
Kom proe my sosatie
Braai brood met tamatie
Ek wil braai in die reen
Na na na na na na
Na na na na na na
Na na na na na na
Na na na na na na
Na na
Na na
Braai in die reen
Ek wil net braai, braai in die reen
Ek wil braai tot ek omval
Al braai ek alleen
Kom proe my sosatie
Braai brood met tamatie
Ek wil braai in die reen
Ek wil net braai, braai in die reen
Ek wil braai tot ek omval
Al braai ek alleen
Braai is mos my maaitjie
Ons maak dit `n party
Ek wil braai in die reen
Oh oh
Ek wil braai in die reen