menu-iconlogo
huatong
huatong
francois-van-coke-altyd-lief-vir-jou-feat-early-b-cover-image

Altyd Lief Vir Jou (feat. Early B)

Francois van Cokehuatong
sewalker22huatong
Lirik
Rakaman
Nou ek het slapelose nagte, wonder pla dit jou gewete

As ek ‘n nul in jou oë was vir wie sit jy dan eerste

Hoe tel jy dan as ek vir jou optel die meeste

'is waar wat mense sê jou eie hond byt jou die seerste

Ek het nooit gedink dat jy sou die aan my doen nie

Bedoel die strytjies tussen ons was nie

So erg om dit te doen nie

So kyk hieso wats die doel hier

Voor jy line wil ek jou voete was want jy het ‘n vuil trap

Ek kon nie glo dat ek so stupid was

Ek haat dat ek jou lief en jy liefde by iemand anders soek

Jy het my in die skool gesit maar eindlik in die siekeboeg

Ek was beproef met klomp versoekings

Ek was true maar

As ek terug kyk nou na dit toe dink ek damn it man ek moes

Ek moes dit, ek moes dit gedoen het sodat jy kon voel het

Hoe voel dit om verneuk te wees deur die een wat jy nie verwag nie

En dankie ek was nie so groot gemaak nie

Maar deur jou sal ek niemand trust nie

Dis jou skuld

Ons was te jonk

Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom

Ek weet nou

Dis jou skuld

Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou

Yeah, jy het mos gelieg vir my man

Jy het my gesê whatever dit is jy sal stick by jou man

Nou doen jy die, ne jy slaan my diep weet jy man, jy maak my siek

Hoe kon jy sê jy's lief vir my dan?

Ek was all vir jou blind soos ‘n mol vir jou justy

Jou eie ma het ge-warn van jou aksies

So askies ek hoop jy is ook nie wat hy soek

En wys dat die verhouding complicated is op Facebook

Ek wens jy kom net terug hie so na my toe

Justy I hate you hoe kon jy die aan my doen

Daai was 'n rough patch almal gaan ook deur daai seisoen

As dit weer gebeur met julle se my wat gaan jy doen

Maar dis nca line vat maar al jou boue

Onthou die wiel draai en jy gaan voel hoe voel daai koue

Praatjies van verhoudings hou ek nou net antisocial

‘n Players life het pedestals vir no girls

Jou skuld

D'is jou skuld

Ons was te jonk

Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom

Ek weet nou (Ek weet nou)

Dis jou skuld

Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou

Dit's jou skuld

Ons was te jonk

Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom

Ek weet nou

Dis jou skuld

Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou

Dit is jou skuld (Dis jou skuld)

Ons was te jonk (Ons was te jonk)

Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom

Ek weet nou (Ek weet nou)

Dis jou skuld

Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou

Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou

Lebih Daripada Francois van Coke

Lihat semualogo