Onthou jy
Al die tye wat ons saam kon ry
Deur die stad van verlange
en deur al die gange
Wat lei tot by jou en my
Dink jy
Ook aan hoe dit sou wees by my
As ons dit nooit laat gaan het
En sterk gebly staan
het, sou ons liefde bly
Soos jy kyk sien ek in jou oë
dat jy steeds in ons twee glo
In liefde en ons drome
Want dit wat my hart nou weer
sê is nie wat ek toe wou hê
Kan ek nie vermy, as
jy raak aan my hande
Daar's net iets wat ek rerig
voel was ons vir mekaar bedoel
Nog heeltyd van die begin af
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet was dit 'n fout
Was ek te benoud daai tyd
Om ons net te los
Ek hoor
Hoe jy bang is om my te verloor
Sal jy dit ooit kan neer
pen en dit net wil erken
Dat ek dit uit jou mond kan hoor
Want jy maak
Weer dat ek weer aan jou hart wil raak
En jou vol maak met omgee
en die hartseer wil wegvee
En jou myne maak
Soos jy kyk sien ek in jou oë
dat jy steeds in ons twee glo
In liefde en ons drome
Want dit wat my hart nou weer
sê is nie wat ek toe wou hê
Kan ek nie vermy, as
jy raak aan my hande
Daar's net iets wat ek rerig
voel was ons vir mekaar bedoel
Nog heeltyd van die begin af
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet was dit 'n fout
Was ek te benoud daai tyd
Laat ons dan weer probeer
Terug gaan nog 'n keer
Laat ons dit reg maak want
dis waar ons harte hoort
Soos jy kyk sien ek in jou oë
dat jy steeds in ons twee glo
In liefde en ons drome
Want dit wat my hart nou weer
sê is nie wat ek toe wou hê
Kan ek nie vermy, as
jy raak aan my hande
Daar's net iets wat ek rerig
voel was ons vir mekaar bedoel
Nog heeltyd van die begin af
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet was dit 'n fout
Was ek te benoud daai tyd
Om ons net te los