menu-iconlogo
huatong
huatong
loufijayms-wit-skoene-cover-image

Wit Skoene

Loufi/Jaymshuatong
omara2002huatong
Letra
Gravações
Kom ons raak vuil

Soos wit skoene

In modderige water

Want vanaand gaan ons dans

Tot die son op kom in ons hartens

Hey

Kom ons raak vuil

Kom ons raak vuil

Kom ons raak vuil

Oh oh oh

Kom ons raak vuil

Kom ons raak vuil

Kom ons raak vuil

Oh oh oh

(Ja) Kom ons raak vuil

Soos wit skoene

In modderige water

Hey

Want vanaand kan ons dans

Tot die son op kom in ons hartens

(Ali pad op tot die party stop)

Kom ons raak vuil

Soos wit skoene

In modderige water

Hey

Want vanaand kan ons dans

Tot die son op kom in ons hartens

Ali pad op (Hey)

Tot die party stop

Kom ons worry oor niks vanaand Madam

Ons gaan net daar

Waar die aand ons vat

Al wil jou voete kraam

Ons dans ons pyne weg

En ali swaar

Elke einde vannie

Maandse kwaale maak

Net nie saak vanaand

Die is my trans

My great escape jou kyk

Vir my jou dans

Jou body movements steel al

My balance laat die music ons beweeg

Die sweet ons tap

Day to day se dae wat

Ons wil kraak die accounts wat

Onsie nou kan kla betaal

Die geskel se praat en

Al van dai geraas

Issie musiek wat ons gaan op

Kan dans vanaand

Dit maakie saak

Wat mense van jou praat

Doen wat jy wil doen want mense praat

Wees jouself da girl en jy ou bra

Moenie try impress jy is die beste van

Ali pad op

(Tot die party stop)

Kom ons raak vuil

Soos wit skoene

In modderige water

Hey

Want vanaand gaan ons dans

Tot die son op kom in ons hartens

Ali pad op (Hey)

Tot die party stop

Maak net

Tyd vir my

Net ek en jy

Die maan se skyn

Musiek wat play

Ek kyk vir jou

Jy kyk vir my die

Tyd verdwyn

My date is jy

Beweeg jy, laat

Ons sit, ons dans

Hou vas my hand

Dit is okay

Jy is okay

Ek is okay

Ons is okay

(Hello ek's besig om te record man)

En daar is space by my

Skuif op vir my

Is 'n plek by jou?

Se 'n open book

Maar jy lyk toe

Maak oop vir my

Ek wil jou lees

Jou grootste vrees

Hoe jy genees wat maak jou treer

Wat maak jou bly

Is dit ek en jy, girl bly by my, laat tyd verdwyn

My tyd, is jy

Maak my jou tyd

Jou everyday of

Net vanaand

Dit maaki saak

Allow my in

Kom ons raak vuil

Soos wit skoene

In modderige water

Hey

Want vanaand kan ons dans

Tot die son op kom in ons hartens

Ali pad op

(Hey) tot die party stop

Kom ons raak vuil

Soos wit skoene

In modderige water

Hey

Want vanaand kan ons dans

Tot die son op kom in ons hartens

Hey

Mais de Loufi/Jayms

Ver todaslogo