Suikerbos
Ek verlang na jou
Ons was kinders van die wind
Kan jy onthou
Al l ê die berge nog so blou
Ry ek 'n wye draai
Die kaapse draai na jou
Suikerbos jy het my hart gesteel
Hom weggeb ê re
In jou sandkasteel
Suikerbos jy is vir my so mooi
En vir 'n 100 jaar bly jy my voshaarnooi
Suikerbos my hart is aan die brand
Ons het mekaar gevind
Op bloubergstrand
Kaalvoet in die reë n
Hand aan hand
En dis hemel op tafelberg vanaand
Suikerbos jy het my hart gesteel
Hom weggeb ê re
In jou sandkasteel
Suikerbos jy is vir my so mooi
En vir 'n 100 jaar bly jy my voshaarnooi
Tussen treine
Liefling soek ek na jou
Het my hart verloor op die transkaroo
Suikerbos jy het my hart gesteel
Hom weggeb ê re hom weggeb ê re
In jou sandkasteel
Suikerbos jy is vir my so mooi
En vir 'n 100 jaar bly jy my voshaarnooi
My voshaarnooi