Wat kan ek nog meer doen om jou te kry 
Wat kan ek s ê dat jy by my sal bly 
Ons twee saam was al die w ê reld deur 
Nou word my trane net meer en meer 
En ek vra jou Bly by my 
Is dit nou verby 
Dis blou in my hart sonder jou 
En al jou liefde wat ek onthou 
Dis blou in my hart sonder jou 
S ê my waar staan ek nou 
Sonder jou 
Oh ho oh 
Ek wonder of ons paaie weer sal kruis 
Daar is niks meer wat ek vir jou kan wys 
Is dit die moeite werd om te probeer 
Nou word my trane net meer en meer 
Is dit r ê rig nou verby 
Ek vra jou Bly by my 
Dis blou in my hart sonder jou 
En al jou liefde wat ek onthou 
Dis blou in my hart sonder jou 
S ê my waar staan ek nou 
Sonder jou 
Oh ho oh 
Jy leef in my drome 
Dag gaan verby en ek soek jou hier by my 
Is daar 'n tyd 
Is daar 'n plek 
Wat jy sal wag vir my 
Volg in jou spore soek wat's verlore 
Sal al die seer alleen moet dra 
Het ons liefde gedraai 
Met die wind weg gewaai en 
Die dae verdwyn ek vra 
En ek vra jou Bly by my 
Is dit nou verby 
Dis blou in my hart sonder jou 
Al jou liefde wat ek onthou 
Dis blou in my hart sonder jou 
S ê my waar staan ek nou 
Sonder jou 
Sonder jou 
Sonder jou