menu-iconlogo
huatong
huatong
بول
ریکارڈنگز
Ons is meer as net 'n melodie

Ons sing

Dis wat die oog nooit kan sien nie

Want dit lê hier, dit lê diep in die hart

Dis die goud wat niemand anders ooit kan vat, ooh hoo

Dis wat die oor nooit kan hoor nie

In akoorde lê die woorde sag

Hierdie plek waar net ek en jy kan wag

Waar dit veilig is

Waar ek sag kan rus

Deur die storms en deur elke donker nag

Waar ons elkeen weet

Ons sal mekaar nooit vergeet

Ons is meer as net 'n melodie

Ons sing tussen al die lyne

Ons is mekaar se tweede harmonie

Ek en jy

Ons is een

Ja, ons sing tussen die lyne

Ons is een

Dis 'n pad wat nie kan breek nie

Want dit hou ons dit hou die mure vas

Dis die plek waar ek en jy nog altyd was, ooh hoo

Waar dit veilig is

Waar ek sag kan rus

Deur die storms en deur elke donker nag

Waar ons elkeen weet

Ons sal mekaar nooit vergeet

Ons is meer as net 'n melodie

Ons sing tussen al die lyne

Ons is mekaar se tweede harmonie ek en jy

Ons is niks waar ek en jy

Met ons hart en siel ‘n taal kan praat

Wat net ek en jy verstaan

Dis waar ons kan sê hoe ons voel sonder woorde

Wat tussen note staan

Ons is meer as net 'n melodie

Ons is

Ons is meer as net ‘n melodie

Ons sing tussen al die lyne

Ons is mekaar se tweede harmonie

Ek en jy

Ons is een

Ja ons sing tussen die lyne

Ons is een

Meer as net ‘n melodie

Ons is een

Juanita du Plessis/Franja du Plessis/Ruan Josh کے مزید گانے

تمام دیکھیںlogo
Meer As 'n Melodie بذریعہ Juanita du Plessis/Franja du Plessis/Ruan Josh - بول اور کور