menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Houtkruis

Juanita du Plessishuatong
milenatickar14huatong
بول
ریکارڈنگز
Daar was ‘n houtkruis

Ja, ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

Ek onthou vir Dawid

Voor die ark het hy

Gedans en juig

Na die kruis van Jesus

Hoe sal ons kan hande vou

En swyg?

Want daar was ´n houtkruis

Ja, ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

Wie sal my kan stilmaak?

Wie sal my kitaar se snaar afbreek?

Wie sal my kan doodmaak?

As my voete in dans wil los wil breek

Want daar was ´n houtkruis

Ja, ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

Ek vra nie hoe jy voel nie

As gevoelens hoegenaamd

Besluite raak

Dan was daar nooit die pyn nie

Toe die spykers deur die bloed

Daardie houtkruis kraak

Ja, daar was ‘n houtkruis

Ja, ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

Oh, daar was ‘n houtkruis

Ja, ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

Daar was 'n houtkruis

En daarom sal ek sing

Juanita du Plessis کے مزید گانے

تمام دیکھیںlogo