menu-iconlogo
huatong
huatong
francois-van-coke-weet-jy-wat-ek-bedoel-cover-image

Weet Jy Wat Ek Bedoel?

Francois van Cokehuatong
henoshenoshuatong
Lời Bài Hát
Bản Ghi
'N soet herinnering verwag

Hang al veertien jaar, vertraag

Was 'n vuil mat in kroeg

Ek was amper dood

Jy was seker ook

Dit syfer deur soos rook

Is daar 'n manier?

Hoe onderskei ons mens van dier?

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Weet jy wat ek bedoel?

Reël nommer een lê in die slag

Môreson kyk af en lag

Prioriteit val uit die ruit

Wanneer word ons groot?

Jy wonder seker ook

Ek struikel maar dit kook

Soek maar 'n manier

Hoe onderskei ons mens van dier?

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Weet jy wat ek bedoel?

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Weet jy wat ek bedoel?

Alles is nou anders

Oor ons oomblikke saam

Ek wens daar was meer tyd in 'n jaar

Vir mekaar

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Weet jy wat ek bedoel?

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Weet jy wat ek bedoel?

Alles is nou anders

Oor ons oomblikke saam

Ek wens daar was meer tyd in 'n jaar

Vir mekaar

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Ek het lank terug so gevoel

Weet jy wat ek bedoel?

Nhiều Hơn Từ Francois van Coke

Xem tất cảlogo