menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Ek Wag Nogsteeds Vir Jou

Karlien van Jaarsveldhuatong
neuromncr9huatong
Lời Bài Hát
Bản Ghi
Ek sien jou steeds in die rondte

Maar ek hoor niks van jou

Ek sien jy ry om my gronde

Verwag dit nie van jou

Ek hoor te veel van jou vriende

Wat sê ek hoort by jou

Dit word gemeet teen die vrese

Wat nie op wil hou

Weet jy ek tel nogsteeds die ure

Om uit ons verlede

Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe

Ek oorkom my vrese

Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou

Ek hoor dit uit al die monde

Jy roep nog steeds my naam

Ek tel met elke sekonde

Hoe ver jy dalk moet gaan

Ek was verslaaf aan die vrede (Verslaaf aan die vrede)

Wat jy vir my sou bring

Maar ons leef nou in die hede (Leef nou in die hede)

Jy was te veel te min

Weet jy ek tel nogsteeds die ure

Om uit ons verlede

Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe

Ek oorkom my vrese

Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou (Ek wag nogsteeds vir jou)

Jy bly vir my maar 'n sonde

Wat ek nie weg kan gooi

Kom vryf jou sout in my wonde (My wonde)

Jy bly vir my so mooi

Weet jy ek tel nogsteeds die ure

Om uit ons verlede

Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe

Ek oorkom my vrese

Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou

Nhiều Hơn Từ Karlien van Jaarsveld

Xem tất cảlogo
Ek Wag Nogsteeds Vir Jou của Karlien van Jaarsveld - Lời bài hát & Các bản Cover