menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Rooilipsoene

Karlien van Jaarsveldhuatong
ppaul99huatong
歌词
作品
Dis in jou lag

Dis in jou kyk vir my

Dis in jou hello

En hoe jy praat met my

Dis in jou oë

En op jou lippe jy

Weet altyd hoe om dit reg te kry

Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk

Dadelik in hom vas as ek opstaan

Word wakker met ‘n glimlag

Maak gewoonlik my dag

Al is jy nie hier sal ek vir jou wag

As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my

Hy hou my warm in die aande nes jy

En elke briefie wat ek in die sak kry

Kry miljoene rooilipsoene

Dis in jou hart

Dis in jou lief vir my

Dis in jou soene

En hoe jy kyk na my

Jou hele mens

En wat jy doen vir my

Die beste ek die beste jy

Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk

Dadelik in hom vas as ek opstaan

Word wakker met ‘n glimlag

Maak gewoonlik my dag

Al is jy nie hier sal ek vir jou wag

As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my

Hy hou my warm in die aande nes jy

En elke briefie wat ek in die sak kry

Kry miljoene rooilipsoene

As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my

Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy

Jy doen dit want jy weet wat jy later kry

Miljoene rooilipsoene

更多Karlien van Jaarsveld热歌

查看全部logo
Rooilipsoene Karlien van Jaarsveld - 歌词和翻唱