menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Liefde Is My Nooi Se Naam (feat. Billy Forest)

Steve Hofmeyrhuatong
leonjim1huatong
歌词
作品
Liefde is my nooi se woord

Soeter as die mooiste koord

Mooier as 'n melodie

Of die mooiste simfonie

Liefde is my nooi se soen

Sagter as die lente groen

Dieper as die diepste see

As sy haar lippe vir my gee

En in die skemer as die skadus daal

Gaan ek my nooi se liefde by haar haal

En tot die son weer môre rys

Wys sy my die paradys

Liefde is my nooi se naam

Sing dit in die veld sing saam

Fluister dit in môre dou

Skitter onder lig so blou

Liefde is my nooi se naam

Sing dit in die veld sing saam

Fluister dit in môre dou

Skitter onder lig so blou

En in die skemer as die skadus daal

Gaan ek my nooi se liefde by haar haal

En tot die son weer môre rys

Wys sy my die paradys

Liefde is my nooi se naam

Sing dit in die veld sing saam

Fluister dit in môre dou

Skitter onder lig so blou

Liefde is my nooi se naam

Sing dit in die veld sing saam

Fluister dit in môre dou

Skitter onder lig so blou

En in die skemer as die skadus daal

Gaan ek my nooi se liefde by haar haal

En tot die son weer môre rys

Skitter onder lig so blou

更多Steve Hofmeyr热歌

查看全部logo
Liefde Is My Nooi Se Naam (feat. Billy Forest) Steve Hofmeyr - 歌词和翻唱