menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Zandi (Hoe Gaan Ons Hier Uitkom?)

Charlize Berghuatong
socfoxhuatong
歌詞
作品
Al wat ons beskerm ons moes gou leer

Gevaar was groot en jou hart gebreek

Die pad was lank die pad was swaar

Maar ek het jou spore in my siel bewaar

Ma ek weet die lewe maak seer

Ons kan ook net soveel wil beheer

En die kronkel pad het ons om 'n draai gevat

Beperkings word oral gelê

Wat wil die wêreld nou sê?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Die toekoms sal ons dalk nog wys

Wat is die hoog en die laagste prys

Ek weet nou waarop ek moet bou

En dit gaan alles net oor jou

Ma ek weet die lewe maak seer

Ons kan ook net soveel wil beheer

En die kronkelpad het ons om 'n draai gevat

Beperkings word oral gelê

Wat wil die wêreld sê?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Ek hoop Ma hoor my

Ek hoop Ma weet ek staan nog sterk

Ek sal oorleef

Want van die lewe en liefde

Het ek in jou oë gelees

Ma ek weet die lewe maak seer

Ons kan ook net soveel wil beheer

En die kronkelpad het ons om ‘n draai gevat

Beperkings word oral gelê

Wat wil die wêreld sê?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

Hoe gaan ons hier uitkom?

更多Charlize Berg熱歌

查看全部logo
Zandi (Hoe Gaan Ons Hier Uitkom?) Charlize Berg - 歌詞和翻唱