menu-iconlogo
huatong
huatong
歌詞
作品
Daars 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai

Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar

En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen

Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen

En ek sê Sproeitjies

Liefling

Daar's 'n reenboog in jou oë wil jy graag 'n groot geheim hoor almal wil graag soos jy wees

Want jy's pragtig

Lieflik

En sy druk saggies my hand en sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby

En die glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn

En eendag sien ek Sproeitjies weer en my oë staar verdwaas

Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan

En ek sê Sproetjies

Jy's pragtig

En sy druk saggies my hand en sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

Ek gaan by die Skouburg een aand na 'n opvoering kyk

En daar dans 'n meisie wat net soos 'n feeprinses lyk

Met 'n glimlag so stralend vergroet sy die hele gehoor

Ek sien toe dis Sproetjies wat harte so bekoor

En ek sê Sproetjies

Liefling

Daar's 'n rëenboog in jou oë

Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë

Sproetjies

Jy's pragtig

En ek hou haar teen my vas sy sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

Sy sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

更多Steve Hofmeyr/Sonja Heroldt熱歌

查看全部logo
Sproetjies Steve Hofmeyr/Sonja Heroldt - 歌詞和翻唱