Sag
Sag blink jou oë
Uit jou gesig
Gloei liefdeslig
Knus
Knus in Jou arms
Heilig
Veilig
Warm
Ek het jou nodig hier by my heeldag die wêreld oorbodig ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer Hy's in beheer Hy's ons Weerman Stuurman Leidsman
Sweef soos 'n arend want My liefde dra jou so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief dis liefde se mag
Sprei
Sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band
Van hand na hand
Maak
Maak My jou toevlug
Roep My soek My spoedig
Saam is ons alles leef ons uitbundig dit wat bedoel is gee ons ons beste
Niks kan ons keer want Hy's in beheer Hy's ons Weerman Stuurman Leidsman
Sweef soos 'n arend want My liefde dra jou so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief dis liefde se mag
Sweef soos 'n arend
Sweef soos ‘n arend want My liefde dra jou so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief dis liefde se mag
Sweef soos 'n arend want My liefde dra jou so hoog hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my lief dis liefde se mag
Dis liefde se mag