menu-iconlogo
huatong
huatong
avatar

Beskerm-engel

Ricus Nelhuatong
sooperman215huatong
Lyrics
Recordings
As die mure om jou klein raak

En stil wees by jou nes maak

En niemand hul oor jou traak

Weet dat ek altyd oor jou waak

As jy alleen is dans met my

As jy onseker is vra my

As jy moeg is rus by my

As jy bly is lag vir my

As jy reg is kom na my

As die golwe om jou hoog raak

En jou skuit se bodem oop kraak

En doods angs jou siel aan raak

Weet dat ek altyd oor jou waak

As jy alleen is dans met my

As jy onseker is vra my

As jy moeg is rus by my

As jy bly is lag vir my

As jy reg is kom na my

As jou tree begin kort raak

En jou lewens jare lank raak

En mooi herinneringe jou hart vol maak

Sal ek jou nog myne maak

As jy alleen is dans met my

As jy onseker is vra my

As jy moeg is rus by my

As jy bly is lag vir my

As jy reg is kom na my

As jy reg is kom na my

More From Ricus Nel

See alllogo
Beskerm-engel by Ricus Nel - Lyrics & Covers