Outfit vir elke dag koop nuwe tekkies implaas vannie oues was
Name brands in my kas betaal my rent sommer uit my sak
Tip net 'n duisend rand maak nie saak waar ons gaan
Koop bottels binne die club het sommer vir alles betaal
Ek’t 'n driver vir my kar huis up innie hills met 'n dak van glas
(Jy’t nou net gesê dat jy betaal jou rent uit jou sak uit en dat jy't 'n huis met glasdak. Meneer, jys uitgevang)
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Hey, Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home (Want ek kannie ees betaal dawg)
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Hey, Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home (Sodat ek kan hardloop)
Ek kannie flex op wat ek'ie het'ie, ry skaars my kar omdat ek'ie olie check'ie
Ek drink Seatle koffie innie ogend
Net as iemand betaal vir dit maar vat die free one one sit op pop
Dra my broeke meer as eenkeer, sometimes dra ek een broek somer heel week
Ek bly in 'n servi' in 'n yard, sometimes is ek vasgepark
My washing kom net'ie klaar want daars altyd wasgoed oppie draad
Um, het ek gese dat my ma my Wi-Fi betaal
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Hey, Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home (Want ek kannie ees betaal dawg)
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Hey, Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home (Sodat ek kan hardloop)
Op Instagram live ek'ie high life, my music lykit pop, kyk in my Highlights
But come on guys kom ons wees honest oor alles, ek sal begin
My laaste flight Joburg toe het Bouwer betaal
En'it lyk ek flex elke dag, maar hiers'ie reality van'it
Ek het'ie eers geld vir DSTV of Netflix nie, ek het'ie eers geld om net te gaan fliek'ie
Ek het'ie eers geld vir 'n DVD nie, ek het'i eeers geld vir jou om movies te sit op 'n USB stick'ie
Anyway lat ek jou wys
Ons almal sit en bid vir better days
Betaal almal terug met ons pay
Die struggle oppie oomblik is okay
Want eendag gaan onsit maak
Dan sal ons hierdie sukkel kan verstaan
Maar vir die time being as iemand my vra
Hey 'n man is platsak
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Hey, Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home (Want ek kani ees betaal dawg)
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Hey, Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home (Sodat ek kan hardloop)