Daar's 'n wind wat waai soos hy nou daar waai
Hy waai my jas teen 'n taaibos vas
Hy waai my hier en hy waai my daar
Hy waai my hare sommer deurmekaar
Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan

O bokka jy moet huis toe gaan