menu-iconlogo
logo

Die Donkie

logo
เนื้อเพลง
Ja die donkie, o die donkie

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Sy kop is so groot, laat lig sy agterpoot die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja die donkie is ‘n wonderlike ding

O die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy trek as hy staan en hy vrek as hy gaan die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja die donkie is 'n wonderlike ding

O die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy staan teen die draad en hy loer op die straat die donkie is ‘n wonderlike ding

Die Donkie โดย Jaco – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์