menu-iconlogo
logo

Mamma

logo
เนื้อเพลง
Mamma dankie vir wie ek is

Dankie vir wat ek nooit sal wees

Daar's baie wat ek graag wou s ê

As ek vergeet

Vergewe my

Mamma jy was nog altyd daar

Jy't my geleer jy't my bewaar

As ek my lewe oor kan kry

Wens ek ma

S daar by my daar by my

En ek weet jy't gedroom

En ek weet jy't geglo

En ek s jammer ek was nie

Altyd onder jou oë

Maar ek is waar ek is want

Ma't my gely

Ek mis jou ek mis jou

Mamma miskien was ek verkeerd

Jou trane sal ek nooit vergeet

Vandag wil ek net jammer s ê

Ek's lief vir jou

Vergewe my vergewe my

En ek weet jy't gedroom

En ek weet jy't geglo

En ek s jammer ek was nie

Altyd onder jou oë

Maar ek is waar ek is want

Ma't my gely

Ek mis jou ek mis jou

Ma' mis jou ek mis jou

Mamma ek hoop jy's trots op my

Ek hoop vandag maak ek jou bly

As ek my lewe oor kan kry

Wens ek ma

S daar by my

S daar by my

Want ek weet jy't geglo

Saam my gedroom

Hierdie lied is net vir jou mamma

Mamma โดย Kurt Darren/Nicholis Louw – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์