menu-iconlogo
logo

Kaptein

logo
เนื้อเพลง
Kaptein

Kaptein

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom,

daar oor die horison

wag sy vir my.

Kaptein - span die seile

Kaptein - sy is myne

daar waar die son gaan lê,

het sy gesê sy wag

oh oh oh oh oh oh

sy wag vir my.

Eendag lankgelede in my drome

was daar 'n girl soos jy

en sy was ver te mooi vir my.

Daar was 'n eiland

vol meisies in bikinis en almal

lyk soos jy en dit was ver te veel vir my.

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom,

daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile

Kaptein - sy is myne

daar waar die son gaan lê,

het sy gesê sy wag

oh oh oh oh oh oh

sy wag vir my.

Eendag op 'n reëndag ons alleendag

dit was net ek en jy

ons het mekaar in 'n droom gekry.

Daar was 'n eiland vol kinders

by dosyne en almal lyk soos jy

en dit was mooier as mooi vir my.

Kaptein ek wens jy wil my hoor.

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom,

daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile

Kaptein - sy is myne

daar waar die son gaan lê,

het sy gesê sy wag

oh oh oh oh oh oh

sy wag vir my.

Kaptein, ek wens jy my hoor

Kaptein, ek wens jy wil

Ek gaan my droom verloor ... oh ho!

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom,

daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile

Kaptein - sy is myne

daar waar die son gaan lê,

het sy gesê sy wag

oh oh oh oh oh oh

sy wag vir my

sy wag vir my.

Kaptein โดย Kurt Darren – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์