menu-iconlogo
logo

Engel van my Hart

logo
歌词
Engel Van My Hart Lyrics

Ek wonder wat het ek ooit

gedoen om jou te vedien

Het jy dalk my hart deur die

oë van die hemel raak gesien

Want nooit in my lewe het ek gedink,

dat iemand my so lief kan hê soos jy

‘n Engel gestuur vir my.

Jy’s die wind hier onder my vlerke,

wat my hoog hou, in die lug hou

Jy’s die vuur wat brand

in my sodat ek kan skyn.

Met jou krag en sterkte leer jy

my om te lewe, jy’s die rede

Jy’s die engel van my

hart want jy glo in my.

Die kalmte spoel oor

my as jy naby my is,

Jou arms bly die hawe

waar ek veiling rus

Om elke myl saam met my te loop

Te glo en hoop dat ek

my drome kry, dis jy

'n engel gestuur vir my.

Jy’s die wind hier onder my vlerke,

wat my hoog hou, in die lug hou

Jy’s die vuur wat brand

in my sodat ek kan skyn.

Met jou krag en sterkte leer jy

my om te lewe, jy’s die rede

Jy’s die engel van my hart

Die engel van my hahahart

Jy’s die wind hier onder my vlerke,

wat my hoog hou, in die lug hou

Jy’s die vuur wat brand

in my sodat ek kan skyn.

Met jou krag en sterkte leer jy

my om te lewe, jy’s die rede

Jy’s die engel van my

hart want jy glo in my

Jy’s die engel van my

hart want jy glo in my

Engel van my Hart Juanita du Plessis - 歌词和翻唱