menu-iconlogo
logo

Tingeling

logo
歌词
Jy praat, praat, praat

net soos 'n papagaai

Dan sê jy ek hou my doof

En jy ruk, ruk, ruk jouself in 'n krul

Ja jy't mos jou eie wil

Maar vanaand as jy langs my kom lê

En jou rug op my wil draai

Dan sit ek my arm om jou lyf en sê

Onthou, onthou

Jy's my hart se punt

Jy's my warrelwind

Ek vrek nogsteeds oor jou

Jy gee my hoendervleis

Jy laat my hare rys

En my tone krul om oor jou

Jy's my liefste ding

Jy's my tingeling

En oulik, oulik verby

Jy's my hartedief ek het jou baie lief

En jy bly nog die een vir my

Jy maak my kop skoon deurmekaar

Ek weet nie moet ek lag of huil

Jy's altyd reg, reg,

reg en ek's verkeerd

Ek kry net nooit 'n beurt

Maar vanaand as ek langs jou kom lê

En ek my rug op jou wil draai

Dan sit jy jou arm om my lyf en sê

Onthou, onthou

Jy's my hart se punt

Jy's my warrelwind

Ek vrek nogsteeds oor jou

Jy gee my hoendervleis

Jy laat my hare rys

En my tone krul om oor jou

Jy's my liefste ding

Jy's my tingeling

En oulik, oulik verby

Jy's my hartedief ek het jou baie lief

Onthou, Onthou, Onthou

Jy's my hart se punt

Jy's my warrelwind

Ek vrek nogsteeds oor jou

Jy gee my hoendervleis

Jy laat my hare rys

En my tone krul om oor jou

Jy's my liefste ding

Jy's my tingeling

En oulik, oulik verby

Jy's my hartedief ek het jou baie lief

En jy bly nog die een vir my

Jy's my hartedief ek het jou baie lief

En jy bly nog die een vir my

Jy's my liefste ding jy's my tingeling

En jy bly nog my hart se punt

Tingeling Juanita du Plessis - 歌词和翻唱