Wat 'n vriend het ons in Jesus Hy wat in ons plek wil staan Wat 'n voorreg om deur Jesus Na die vaderhart te gaan Hoe verloor ons tog ons vrede? En hoe dikwels kry ons seer? Net omdat ons nie probleme Elke dag vir Jesus gee
Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus Juanita du Plessis - 歌词和翻唱