Lalie jy't vir my ges ê so lank soos die lepel in die pappot l ê
Solank soos ouma nog kleinkinders wil h ê sal jy my by jou laat l ê
Lalie nou's dit donker maan en daar's goed wat ek nie kan verstaan
Wat nou gebeur het was mos nooit ons plan
Lalie jy weet jy erf my van
Lalie amper is nie stamper en wie dra nou jou yellow jumper
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper daar's 'n ander ou wat jou nou pamper
Jou boyfriend dra jou rose aan maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan soos seker soos die lepel innie pappot staan
Ek sien jou sondags oppie stoep en ek weet jy
Jy hoor die dorpseuns roep
Lalie lalie kom tog terug true love is duur om te koop
Lange nagte's jy al fort lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie pot lalie life is gans te short
Lalie kom terug na die veld toe
Stuur hom terug na die land van geld toe
Ek was van toeka af jou held toe lalie stuur hom na sy hel toe
Lalie jy't vir my ges ê so lank soos die lepel in die pappot l ê
So lank soos ouma nog kleinkinders wil h ê sal jy my by jou laat l ê