Is jy oud of is jy jonk nugter of dronk
Van kleins af al geleer om op 'n stage te
Is jy wit of is jy swart bruin of rooi
In 'n hoed of in 'n jas jou beste baadjie getooi
Makie sakie buite makie sakie my mens
Buite makie sakie
Het ek jou al ges ê dat ek vir jou wil h ê
Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy ges ê die rook het al gaan l ê
Hoekom het jy vertel dit is die hemel toe's dit al die tyd die hel
Makie sakie gister makie sakie my mens
Gister makie sakie
Die w ê reld se dinge en die rook se ringe
Jy soek na lewensbrood want binne voel jy dood
Maar gister tot vandag het jy lekker gelag
Maar jou oë voel vuil en jy begin te huil
Makie sakie trane makie sakie my mens
Trane makie sakie
Het ek jou al ges ê dat ek vir jou wil h ê
Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy ges ê die rook het al gaan l ê
En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel
En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel