menu-iconlogo
logo

Moenie

logo
Letra
As my o hul asem terug kry

En my wonder oor jou stilbly

As my voete weer hul plek kry

Sal my hart van voor af rus kry

Waar ek ookal afdraai

Moenie my laat verkoop nie

Waar ek ookal wegdraai

Moenie my alleen laat loop nie

Mag jou seile sagte wind kry

En jou son se strale vol bly

Mag jou arms weer hul sin kry

En jou o se vensters heel bly

Waar jy ookal afdraai

Moenie trane oor my stort nie

Waar jy ookal wegdraai

Moenie liefde dors laat word nie

Moenie de Theuns Jordaan – Letras & Covers