menu-iconlogo
logo

Vat Die Cruiser

logo
เนื้อเพลง
Hey Loufi

Lekker bra, het julle verdwaal?

Nee ons kom, kom Jakals laat ons gly

Vat damn lank

Ons vat die cruiser

Gooi 'n doppie en 'n tjoppie in 'n coolerboks

Ons check die cherries, almal op die boot in bikini tops

Gooi 'n lyn uit

Dalk 'n bietjie lucky en die visse byt

Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los

Ons maak ons glasse vol

Ons maak ons glasse vol

Trek my uit en maak my joune

As jy wil kan jy doen wat jy moet

Mamma gooi vir ons 'n koue

Want die ys is nogsteeds ini boot

Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in

Watse ding moet in

Trek my uit en maak my joune maak my joune

Trek my uit en maak my joune maak my joune

Ons vat die cruiser

Nog 'n doppie en die ding wil dorp toe gaan

Kykie lyfies, lekker rooi nooi pappa sit 'n roompie aan

Steek die vuur aan

Daars 'n foutjie met die houtjie

Bring die petrolkan

Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los

Ons maak ons glasse vol

En ons maak ons glasse vol

Trek my uit en maak my joune

As jy wil kan jy doen wat jy moet

Mamma gooi vir ons 'n koue

Want die ys is nogsteeds ini boot

Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in

Watse ding moet in

Trek my uit en maak my joune maak my joune

Trek my uit en maak my joune maak my joune

Ons vat die cruiser dis net boude en bikini's, en my vrou wat kyk

Sys die moer in nog 'n dop dan word ek seker uit die huis gesmyt

Nou drink ek koeldrank

Vat 'n slukkie by my tjommies gooi my glas vol ys

Ek sê haar koel af ek gee vir Baby Tjoklit en chill met Gerhard Steyn

Trek my uit en maak my joune

Ek sit my klere liewers aan

Mamma gooi vir ons 'n koue

Asseblief net nie nog drank

Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in

Watse ding moet in man

Trek my uit en maak my joune maak my joune

Trek my uit en maak my joune maak my joune

Ons vat die Cruiser

Meisiekind

Ons vat die Cruiser