menu-iconlogo
logo

Diamante Vir Jou

logo
เนื้อเพลง
(Sei la mia vita, mio diamante)

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Hier

Lê die pad

Die pad na 'n vrou

Se hart

Dis 'n pad wat jy loop

'n Pad vol van hoop

Sonder water of brood

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

En ek

Bring 'n ring

'n Ring net vir jou

My ding

Diamante en goud

Peper en sout

Ja saam word ons oud

Hier

In my hart

Skei ek pêrels van see

En van sand

Diamante en goud

Peper en sout

Ja saam word ons oud

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

Diamante Vir Jou โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์