Praat met my of hou my vas
Onthou jy hoe dit altyd was ek en jy?
Nou staan ek voor jou agterdeur
Wat doen ek kan myself nie keer vat my terug
Wys my waar jou hart nou lê
Wie kan my keer as ek jou terug wil hê?
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê
Wys my hoe jy my wil soen?
Wie kan my keer as ek dit weer wil doen?
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê
Jy draai jou rug op dit wat was
Ek laat jou gaan maar ek hou nog vas aan jou
Nou staan ek voor jou agterdeur
Wat doen ek kan myself nie keer vat my terug
Wys my waar jou hart nou lê
Wie kan my keer as ek jou terug wil hê?
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê
Wys my hoe jy my wil soen
Wie kan my keer as ek dit weer wil doen?
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê
Ek onthou nog hoe ons was
En ek hou nog aan jou vas
Wys my waar jou hart nou lê
Wie kan my keer as ek jou terug wil hê?
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Wys my waar jou hart nou lê
Wie kan my keer as ek jou terug wil hê? (Keer as ek jou terug wil hê)
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê
Wys my hoe jy my wil soen
Wie kan my keer as ek dit weer wil doen? (As ek dit weer wil doen)
Wys my waar jou hart nou lê
Waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê
Waar jou hart waar jou hart nou lê