menu-iconlogo
logo

Legende Keurspel: Osbraai Op Kromdraai / Dans Met Die Rooi Rok / Wil Jy Dans Carina / Ek En My Meisie / Boesmanland / Karolis / Royal Hotel / Ek Reik Na Die Ste

logo
เนื้อเพลง
Want ons hou

Osbraai op Kromdraai

Almal is daar

Van heinde en verre

Kom almal saam

Die oupas en oumas

Rus op die stoep

Ver in die verte

'n Jakkals wat roep

Duitswes is lekker, Duitswes is goed

Duitswes is vol van die boertjie se bloed

Al trek ons sonder water en trek ons sonder kos

Dan weet ons die boertjies die gaan ons verlos

Dans met die rooirok die hartlam van my

Dis die rooirok dis die mooi rok dis die rooirok wat waai

Dawid de Lange se orkes Haai Haai

Dis die rooirok dis die mooi rok dis die rooirok wat swaai

Will jy dans Karina?

Gee net kans Karina

Alles is die moeite werd om te probeer

Dis maklik om te leer ek vra jou nog 'n keer

Gee jou hand Karina?

Net vanaand Karina

Alles is die moeite werd om te probeer

Ek vra jou nog 'n laaste keer

Ek en my meisie bly in 'n huisie

Ons bly op 'n plekkie nie op die map nie

Ek en my sussie woon in 'n huggie

Maar ek en my ma die bly by my pa

O ek en my meisie bly in 'n huisie

Bly in 'n huisie ek en my meisie

Ek en my meisie bly in 'n huisie

Bly in 'n huisie ek en my meisie

O Boesmanland vat my hand

En lei my oor die rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

Maar ‘n Boesmanland vat my hand

En lei my oor die rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

Maar ‘n Boesmanland vat my hand

Karolis Karolis van Dwarskersbos

Is 'n Weskusklong van so ses voet ses

Sy hande is so groot soos 'n piesangtros

Met sy voete die trap hy die klippe so los

Ja hy hou van die see en 'n lekker koppie tee

En hy's lief vir sy ma en hy's lief vir sy pa

Hy sê hokaai wag nou hoe nou kom nou

Ag toggie los my 'seblief net alleen

Hy sê hokaai wag nou hoe nou kom nou

Ag toggie los my 'seblief net alleen

Hier sit die manne in die Royal Hotel

Ek ken mos vir almal ek is almal se pel

Luister ou vriend daar agter die bar

Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar

En hier sit die speurder Sersant de Kok

Hy drink sy whisky so on the rocks

'n Koel komkommer ons noem hom op sy nommer

Hy's double-o double-o seven de Kok

Hier sit die manne, hier sit die manne

Hier sit die manne, hier sit die manne

Ja hier sit die manne in die Royal Hotel

Ek ken mos vir almal ek is almal se pel

Luister ou vriend daar agter die bar

Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar

Hier sit die manne, hier sit die manne

Hier sit die manne, hier sit die manne

Ja hier sit die manne in die Royal Hotel

Ek reik na die sterre niks is ooit vir my te ver nie

Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe

Ek wil daarna strewe want jy is my hele lewe

Ek wil vir jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

Jy is my lewe

Jy sien die wêreld deur kinders se oë

Hoef nie aan ander se twyfels te glo

Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan

Jy is die laggende boog wat bly swewe

Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe

Op trappe van lig loop jy sag

Jou asem ‘n wolk

Stil soos die nag

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke engel laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is ek alleen?

Dan hoef ek net te vra

En jy sal kom

Jou vreugdesboodskap dra

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke engel laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan