menu-iconlogo
logo

Afrikaanse Meisies

logo
เนื้อเพลง
Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies

Sy hou van rugby

En krieket

Afrikaanse meisie is sexy en sy weet dit

Sy't die bene

Sy't die lyfie

Almal is mal oor Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies

Weet net hoe

Om 'n boerseun vas te druk

Tot teen die vloer

Afrikaanse meisies

Soek 'n volbloed man

'n Man met 'n bakkie of 'n John Deere trekker

Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies

Soek 'n boer

En Afrikaanse meisies

Weet net hoe

En Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies soek 'n boer

Afrikaanse meisies soek 'n boer

Sy is een deel engel

Een deel vrou

Mamma ek dink ek wil met haar trou

Sy't die bene

Sy't die lyfie

Almal is mall oor Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies

Weet net hoe

Om 'n boerseun vas te druk

Tot teen die vloer

Afrikaanse meisies

Soek 'n vol bloed man

'n Man met 'n bakkie of 'n John Deere trekker

Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies

Soek 'n boer

En Afrikaanse meisies

Weet net hoe

En Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies soek 'n boer (Na na, na na , na na na na na na na na)

Afrikaanse meisies soek 'n boer (Na na, na na , na na na na na na na na)

(Na na, na na , na na na na na na na na)

(Na na, na na , na na na na na na na na)

(Afrikaanse meisies)

(Afrikaanse meisies)

Almal is mal oor Afrikaanse meisies

Weet net hoe

Om 'n boerseun vas te druk

Tot teen die vloer

Afrikaanse meisies

Soek 'n vol bloed man

'n Man met 'n bakkie of 'n John Deere trekker

Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies

Soek 'n boer

En Afrikaanse meisies

Weet net hoe

En Afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies soek 'n boer (Afrikaanse meisies)

Afrikaanse meisies soek 'n boer Afrikaanse meisies)

Afrikaanse meisies soek 'n boer (Afrikaanse meisies)

Afrikaanse meisies soek 'n boer (Afrikaanse meisies)

Afrikaanse meisies soek 'n boer

Afrikaanse Meisies โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์